top of page
AOP Logo

WANNEER

10 Februarie 2024

WAAR

Moreson Plaas | Malmesbury

PROGRAM

9h00 Hekke Open
10h30 Nuwe Talent Wenner 2024
11h00 Mirandi 
11h30 Samantha Leonard 
12h10 Chris Steyn
12h50 Bobby van Jaarsveld
13h30 Demi Lee Moore
14h10 Juan Boucher
14h50 Elandré
15h30 Karlien van Jaarsveld
16h10 Jay
16h50 Robbie Wessels
17h30 Brendan Peyper
18h10 Appel
18h50 Ricus Nel 
19h30 Riaan Benade 
20h10 Kurt Darren 
20h50 Snotkop 
21h30 Bok van Blerk 
22h10 Die Heuwels Fantasties 
22h50 Early B 
23h30 DJ Wico

MC’s: Angelique Gerber & Altus Theart

LORAPhotography192.jpg
Program

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Ons bied 'n musiek ervaring van 'n leeftyd

LORAPhotography40.jpg

Jou Musiek in Jou Taal

Ons bied 'n verskeidenheid stalletjies en kindervermaak.

Kom kuier saam met ons of geniet die luukse VIP of Golden Circle ervaring.

GESINS VRIENDELIK

Afrikaans Oppi Platteland is 'n gesinsvriendelike musiekfees. Bring jou kinders saam en geniet 'n dag vol pret.

LORAPhotography249.jpg
LORAPhotography106.jpg

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Ons het 'n passie vir Afrikaanse musiek.

Ons glo in die krag van musiek om mense saam te bring.

Ons is trots om die Grootste afrikaanse musiek fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied. 

LORAPhotography26.jpg

Afrikaans Oppi Platteland
in getalle

17

KUNSTENAARS

2

MC'S

1

VIP GOLDEN CIRCLE

4

VIP LOSIES

STALLETJIES

Stel u belang in 'n stalletjie by

Afrikaans Oppi Platteland?

LORAPhotography105.jpg
Stalletjies
bottom of page